1 TIMOTEUS 6:7
1 TIMOTEUS 6:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
want ons het niks in die wêreld ingebring nie; ons kan ook niks daaruit wegneem nie.
1 TIMOTEUS 6:7 Bybel vir almal (ABA)
Want ons het niks ingebring in die wêreld nie, en ons kan ook niks uitneem uit die wêreld nie.
1 TIMOTEUS 6:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ons het niks in die wêreld ingebring nie; dit is duidelik dat ons ook niks daaruit kan wegdra nie.
1 TIMOTEUS 6:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ons het immers niks in die wêreld ingebring nie, en ons kan niks daaruit wegneem nie
1 TIMOTEUS 6:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want ons het niks in hierdie wêreld ingebring nie, en dit is seker dat ons niks kan uitdra nie.