1
Genesis Genesis 12:2-3
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Ek sal jou 'n groot nasie maak, en Ek sal jou seën en jou naam groot maak; en jy sal 'n seën wees. En Ek sal seën die wat jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseën word.
Vergelyk
Verken Genesis Genesis 12:2-3
2
Genesis Genesis 12:1
Die HERE het vir Abram gesê: Gaan weg uit jou land en uit jou familie en uit jou vader se huis, na 'n land wat Ek jou sal wys.
Verken Genesis Genesis 12:1
3
Genesis Genesis 12:4
Daarop het Abram weggegaan, soos die HERE met hom gespreek het; en Lot het saam met hom gegaan, en Abram was vyf en sewentig jaar oud toe hy uit Haran vertrek het.
Verken Genesis Genesis 12:4
4
Genesis Genesis 12:7
Die HERE het aan Abram verskyn en gesê: Aan jou nageslag sal Ek hierdie land gee; en Hy het daar 'n altaar gebou vir die HERE wat aan hom verskyn het.
Verken Genesis Genesis 12:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's