Genesis 12:2-3

Genesis 12:2-3 CAB23

Ek sal jou 'n groot nasie maak, en Ek sal jou seën en jou naam groot maak; en jy sal 'n seën wees. En Ek sal seën die wat jou seën, en hom vervloek wat jou vervloek; en in jou sal al die geslagte van die aarde geseën word.