1
Sagaria 10:1
Die Bybel 2020-vertaling
Vra vir die HERE reën in die tyd van die laatreëns. Die HERE wat die donderwolke maak, sal vir hulle stortreën gee en vir die mens groen plante in die veld
Vergelyk
Verken Sagaria 10:1
2
Sagaria 10:12
“Ek sal hulle sterk maak in die HERE; in sy Naam sal hulle leef,” is die uitspraak van die HERE.
Verken Sagaria 10:12
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's