1
Sagaria 9:9
Die Bybel 2020-vertaling
Juig, dogter van Sion! Jubel, dogter van Jerusalem! Kyk, jou koning kom na jou toe: hy is regverdig en die oorwinnaar; hy is nederig en ry op 'n donkie, op die hingsvul van 'n donkiemerrie.
Vergelyk
Verken Sagaria 9:9
2
Sagaria 9:10
Ek sal die strydwaens uit Efraim verdelg en die perde uit Jerusalem; ook die strydboog sal verwoes word. Hy sal vrede aan die nasies verkondig. Sy ryk sal van see tot see strek, en van die Rivier tot aan die uithoeke van die aarde.
Verken Sagaria 9:10
3
Sagaria 9:16
Op daardie dag sal die HERE, hulle God, hulle verlos as sy volk, sy kudde, want hulle is die juwele van 'n kroon wat glinster oor sy grondgebied.
Verken Sagaria 9:16
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's