1
Psalms 97:10
Die Bybel 2020-vertaling
Julle wat die HERE liefhet, moet die kwaad haat. Hy beskerm die lewe van sy troue volgelinge; uit die hand van goddeloses red Hy hulle.
Vergelyk
Verken Psalms 97:10
2
Psalms 97:12
Verbly julle in die HERE, regverdiges, en prys sy •heilige, gevierde Naam.
Verken Psalms 97:12
3
Psalms 97:11
Lig is gesaai vir die regverdiges, vreugde vir hulle met opregte harte.
Verken Psalms 97:11
4
Psalms 97:9
Want U, HERE, is die heel hoogste bo die hele aarde; U is ver verhewe bo alle gode.
Verken Psalms 97:9
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's