PSALMS 97:9
PSALMS 97:9 Bybel vir almal (ABA)
Ja, Ú, Here, U is belangriker as almal op die hele aarde, U is baie belangriker as al die gode.
Deel
Lees PSALMS 97PSALMS 97:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want U, HERE, is die Allerhoogste oor die hele aarde; U is hoog verhewe bo al die gode.
Deel
Lees PSALMS 97PSALMS 97:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
U, Here, is die Allerhoogste oor die hele aarde, hoog verhewe bo alle gode.
Deel
Lees PSALMS 97PSALMS 97:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want U, HERE, is die heel hoogste bo die hele aarde; U is ver verhewe bo alle gode.
Deel
Lees PSALMS 97PSALMS 97:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want U, HERE, is hoog bo die hele aarde, verhewe is U bo al die gode.
Deel
Lees PSALMS 97