PSALMS 97:12
PSALMS 97:12 Bybel vir almal (ABA)
Mense wat reg doen, julle moet bly wees omdat julle aan die Here behoort. Julle moet vir Hom dankie sê omdat julle sy heilige Naam ken.
Deel
Lees PSALMS 97PSALMS 97:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
O Regverdiges, wees bly in die HERE, en loof sy heilige gedenknaam!
Deel
Lees PSALMS 97PSALMS 97:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees bly in die Here, regverdiges, prys sy heilige Naam.
Deel
Lees PSALMS 97PSALMS 97:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Verbly julle in die HERE, regverdiges, en prys sy •heilige, gevierde Naam.
Deel
Lees PSALMS 97PSALMS 97:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verheug julle in die HERE, julle regverdiges! en dank tot die gedagtenis van Sy heiligheid.
Deel
Lees PSALMS 97