1
Psalms 142:5
Die Bybel 2020-vertaling
As ek regs kyk, sien ek niemand is my goedgesind nie. 'n Skuilplek is vir my verlore; niemand is begaan oor my lewe nie.
Vergelyk
Verken Psalms 142:5
2
Psalms 142:7
Gee tog aandag aan my klaagroep, want ek is baie nietig. Red my van my vervolgers, want hulle is te sterk vir my.
Verken Psalms 142:7
3
Psalms 142:3
Ek stort voor Hom my klag uit; voor Hom maak ek my nood bekend.
Verken Psalms 142:3
4
Psalms 142:1
'n Maskiel . Van Dawid. Toe hy in die grot was. 'n Gebed.
Verken Psalms 142:1
5
Psalms 142:6
Ek roep na U om hulp, HERE. Ek sê: “U is my skuilplek, my deel in die land van die lewendes.
Verken Psalms 142:6
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's