PSALMS 142:7
PSALMS 142:7 Bybel vir almal (ABA)
U moet luister wanneer ek bid, want dit gaan baie sleg met my. U moet my red van die mense wat my jaag, want hulle is te sterk vir my.
Deel
Lees PSALMS 142PSALMS 142:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Luister na my smeking, want ek is baie swak; red my van my vervolgers, want hulle is vir my te sterk.
Deel
Lees PSALMS 142PSALMS 142:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Luister tog na my hulpgeroep, want ek is magteloos. Red my van my vervolgers, want hulle is te sterk vir my.
Deel
Lees PSALMS 142PSALMS 142:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gee tog aandag aan my klaagroep, want ek is baie nietig. Red my van my vervolgers, want hulle is te sterk vir my.
Deel
Lees PSALMS 142PSALMS 142:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Bring my siel uit die gevangenis, dat ek U Naam kan loof; die regverdiges sal my omring; want jy sal goedhartig aan my handel.
Deel
Lees PSALMS 142