1
Psalms 106:1
Die Bybel 2020-vertaling
Halleluja! Prys die HERE, want Hy is goed; ja, vir ewig duur sy troue liefde.
Vergelyk
Verken Psalms 106:1
2
Psalms 106:3
Gelukkig is hulle wat die reg onderhou, te alle tye geregtigheid handhaaf!
Verken Psalms 106:3
3
Psalms 106:4-5
Dink aan my, HERE, uit welwillendheid teenoor u volk; sien om na my tydens u verlossing, sodat ek die voorspoed van u uitverkorenes mag ervaar, mag deel in die vreugde van u nasie, en saam met u erfdeel mag roem.
Verken Psalms 106:4-5
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's