Psalms 106:4-5

Psalms 106:4-5 AFR20

Dink aan my, HERE, uit welwillendheid teenoor u volk; sien om na my tydens u verlossing, sodat ek die voorspoed van u uitverkorenes mag ervaar, mag deel in die vreugde van u nasie, en saam met u erfdeel mag roem.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 106:4-5