PSALMS 106:3
PSALMS 106:3 Die Boodskap (DB)
God hou baie van elkeen wat doen wat reg is, wat elke kans aangryp om sy wil te doen. Hy laat dit goed gaan met sulke mense.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:3 Bybel vir almal (ABA)
Dit gaan goed met mense wat aanhou om reg te oordeel, met mense wat altyd reg doen.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Welgeluksalig is hulle wat die reg bewaar, die wat altyd geregtigheid doen.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit gaan goed met mense wat die reg handhaaf, wat by elke geleentheid geregtigheid doen.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gelukkig is hulle wat die reg onderhou, te alle tye geregtigheid handhaaf!
Deel
Lees PSALMS 106