1
Psalms 42:11
Bybel vir almal
Dit voel of iemand my doodsteek wanneer my vyande my spot en aanhou sê: “Waar is jou God?”
Vergelyk
Verken Psalms 42:11
2
Psalms 42:1-2
Vir die leier van die koor: 'n Lied. Van die Korag-groep. Ek verlang na U, o God, soos 'n wildsbok verlang na strome water.
Verken Psalms 42:1-2
3
Psalms 42:5
Dan onthou ek en ek hou aan om te dink hoe ek tussen baie mense geloop het en hulle gelei het na die tempel. Ons was baie mense en ons het feesgevier, ons het hard gesing en vir God dankie gesê.
Verken Psalms 42:5
4
Psalms 42:3
Ek is dors vir God, vir die God wat lewe. Wanneer kan ek Hom weer in sy tempel gaan dien?
Verken Psalms 42:3
5
Psalms 42:6
Ek moenie so treurig en ontsteld wees nie, ek moet glo dat God my sal help, ja, ek sal weer 'n lied sing om Hom te prys. Hy is naby, Hy sal my red
Verken Psalms 42:6
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's