PSALMS 42:3
PSALMS 42:3 Bybel vir almal (ABA)
Ek is dors vir God, vir die God wat lewe. Wanneer kan ek Hom weer in sy tempel gaan dien?
Deel
Lees PSALMS 42PSALMS 42:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My siel dors na God, na die lewende God; wanneer sal ek ingaan en voor die aangesig van God verskyn?
Deel
Lees PSALMS 42PSALMS 42:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek dors na God, na die lewende God. Wanneer kan ek gaan en voor God verskyn?
Deel
Lees PSALMS 42PSALMS 42:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My siel dors na God, na die lewende God. Wanneer kan ek in die •tempel ingaan en voor God verskyn?
Deel
Lees PSALMS 42PSALMS 42:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My trane was my spys dag en nag, terwyl hulle gedurig vir my sê: Waar is jou God?
Deel
Lees PSALMS 42