PSALMS 42:1-2
PSALMS 42:1-2 Bybel vir almal (ABA)
Vir die leier van die koor: 'n Lied. Van die Korag-groep. Ek verlang na U, o God, soos 'n wildsbok verlang na strome water.
PSALMS 42:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VIR die musiekleier. 'n Onderwysing van die kinders van Korag. Soos 'n hert wat smag na waterstrome, so smag my siel na U, o God!
PSALMS 42:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die koorleier. 'n Gedig van die Koragiete. Soos 'n wildsbok smag na waterstrome, so smag ek na U, o God.
PSALMS 42:1-2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir die •musiekleier. 'n Maskiel . Van die Koragiete. Soos 'n wildsbok wat smag na waterstrome, so smag my siel na U, o God.
PSALMS 42:1-2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Soos 'n takbok smag na waterstrome, so smag my siel na U, o God! My siel dors na God, na die lewende God: wanneer sal ek kom en voor God verskyn?