1
PSALMS 91:2
Nuwe Lewende Vertaling
Ek sal vir die HERE sê: “U is my toevlug en my vesting, my God op wie ek vertrou.”
Vergelyk
Verken PSALMS 91:2
2
PSALMS 91:1
Hy wat woon in die skuilplek van die Allerhoogste, sal rus in die skadu van die Almagtige.
Verken PSALMS 91:1
3
PSALMS 91:15
Hy sal roep, en Ek sal antwoord; in nood sal Ek by hom wees. Ek sal hom red en in eer herstel.
Verken PSALMS 91:15
4
PSALMS 91:11
Want Hy sal sy engele beveel om jou te beskerm oral waar jy gaan.
Verken PSALMS 91:11
5
PSALMS 91:4
Hy sal jou oordek met sy vlerke, en onder sy vleuels sal jy skuil; sy trou sal jou beskerm soos ’n skild.
Verken PSALMS 91:4
6
PSALMS 91:9-10
As die HERE jou toevlug is, as die Allerhoogste jou skuilplek is, sal geen kwaad jou tref, en geen ramp naby jou tent kom nie.
Verken PSALMS 91:9-10
7
PSALMS 91:3
Verseker sal Hy jou red uit die strik van die voëlvanger, en van die plaag wat vernietig.
Verken PSALMS 91:3
8
PSALMS 91:7
Al sou duisend langs jou val, of tienduisend om jou sterf, naby jou sal dit nie kom nie.
Verken PSALMS 91:7
9
PSALMS 91:5-6
Jy sal nie bang wees vir die skrik van die nag, of die pyle van die dag; vir die plaag wat in die donker kom, of die ramp wat teen die middag verwoes nie.
Verken PSALMS 91:5-6
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's