PSALMS 91:15
PSALMS 91:15 Bybel vir almal (ABA)
Hy sal roep en vra dat Ek hom moet help, en Ek sal doen wat hy vra. Ek sal by hom wees wanneer dit sleg gaan, Ek sal hom red en Ek sal hom belangrik maak.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy sal My aanroep, en Ek sal hom verhoor; in die nood sal Ek by hom wees; Ek sal hom uitred en eer aan hom gee.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wanneer hy My aanroep, sal Ek sy gebed verhoor; in sy nood sal Ek by hom wees, Ek sal hom red en hom in sy eer herstel.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy sal My aanroep, en Ek sal hom antwoord. Ek sal by hom wees in nood; Ek sal hom red en aan hom eer gee.
Deel
Lees PSALMS 91PSALMS 91:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy sal My aanroep, en Ek sal hom antwoord: Ek sal by hom wees in benoudheid; Ek sal hom verlos en hom eer.
Deel
Lees PSALMS 91