1
SPREUKE 19:21
Nuwe Lewende Vertaling
’n Mens kan hoeveel planne maak, maar op die ou einde gebeur wat die HERE besluit het.
Vergelyk
Verken SPREUKE 19:21
2
SPREUKE 19:17
Om na ’n arm mens om te sien, is ’n lening aan die HERE. Hy sal jou daarvoor vergoed.
Verken SPREUKE 19:17
3
SPREUKE 19:11
’n Verstandige mens hou sy humeur in bedwang. Hy stel sy eer daarin om ander se oortredings oor te sien.
Verken SPREUKE 19:11
4
SPREUKE 19:20
Luister na raad. Wees bereid om tereggewys te word sodat jy die res van jou lewe daardeur wysheid kan hê.
Verken SPREUKE 19:20
5
SPREUKE 19:23
Iemand wat respek het vir die HERE se lewe is veilig. Hy kan rustig slaap. Geen ramp sal hom tref nie.
Verken SPREUKE 19:23
6
SPREUKE 19:8
Iemand wat vir homself omgee, kry wysheid in die hande. Iemand wat insig vashou, geniet voorspoed.
Verken SPREUKE 19:8
7
SPREUKE 19:18
Voed jou seun streng op, dan is daar ’n toekoms. Moenie jou te buite gaan en hom skade aandoen nie.
Verken SPREUKE 19:18
8
SPREUKE 19:9
’n Vals getuie kom nie vry nie. Iemand wat leuens rondstrooi, gaan tot niet.
Verken SPREUKE 19:9
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's