SPREUKE 19:23
SPREUKE 19:23 Die Boodskap (DB)
Wie die Here liefhet, het die lewe. So ’n mens ken baie vreugde. Hy smaak die lewe in sy volheid. Hy lewe rustig.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Iemand wat respek het vir die HERE se lewe is veilig. Hy kan rustig slaap. Geen ramp sal hom tref nie.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:23 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat die Here respekteer en Hom dien, sal aanhou lewe, hy sal genoeg eet en lekker slaap. Niks wat sleg is, sal met hom gebeur nie.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die vrees van die HERE is tot die lewe; en versadig bring 'n mens die nag deur, sonder om deur 'n onheil besoek te word.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie die Here dien, se lewe is veilig; so 'n mens slaap rustig, geen ramp tref hom nie.
Deel
Lees SPREUKE 19