1
LUKAS 11:13
Afrikaans 1983
As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee – die Vader in die hemel nog baie meer! Hy sal die Heilige Gees gee vir dié wat vra.”
Сравнить
Изучить LUKAS 11:13
2
LUKAS 11:9
“Ek sê vir julle: Vra, en vir julle sal gegee word. Soek, en julle sal kry. Klop, en vir julle sal oopgemaak word.
Изучить LUKAS 11:9
3
LUKAS 11:10
Elkeen wat vra, ontvang, en elkeen wat soek, kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word.
Изучить LUKAS 11:10
4
LUKAS 11:2
En Hy sê vir hulle: “Wanneer julle bid, sê dan: “Vader, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom.
Изучить LUKAS 11:2
5
LUKAS 11:4
en vergeef ons ons sondes, want ons vergewe ook elkeen wat teen ons oortree; en laat ons nie in versoeking kom nie.”
Изучить LUKAS 11:4
6
LUKAS 11:3
Gee ons elke dag ons daaglikse brood
Изучить LUKAS 11:3
7
LUKAS 11:34
Die lamp van jou liggaam is die oog. As jou oog goed is, is jou hele liggaam ook verlig. Maar as jou oog sleg is, is jou hele liggaam ook sonder lig.
Изучить LUKAS 11:34
8
LUKAS 11:33
“'n Mens steek nie 'n lamp op en sit dit dan weg in 'n kelder of onder 'n emmer nie. Nee, jy sit dit op 'n staander, sodat die mense wat binnekom, die lig kan sien.
Изучить LUKAS 11:33
Домой
Библия
Планы
Видео