Wat Jesus Gesê Het Oor God Die Heilige GeesSample
Die Name van die Heilige Gees
Die name en titels van die Heilige Gees gee vir ons 'n aanduiding van sy karakter, werk en bediening. Hier onder is 'n paar van die name van die Heilige Gees. Lees hierdie name aandagtig deur. Vra die Heilige Gees om jou van Homself te leer.
Die Nuwe Gees van God (Esegiël 11:19; 36:26). Die Regverdige (1 Johannes 2:1). Die Trooster (Johannes 14:16 AFR53). Asem van die Almagtige (Job 32:8 AFR53). Duif (Lukas 3:22). Ewige Gees (Hebreërs 9:14). Vinger van God (Lukas 11:20). Oordeel en verteer (Jesaja 4:4). Gawe van God (Johannes 4:10 AFR53). Helper (Romeine 8:26).
Sy Heilige Gees (1 Tessalonisense 4:8; Jesaja 63:10-11). Sy Gees (Psalm 106:33 AFR53). Sy Getuie (Handelinge 5:30-32). Heilige Gees van God (Efesiërs 4:30). Here (2 Korintiërs 3:17). Graanoffer (Levitikus 2:5). Olie (Hebreërs 1:9 AFR53). Alomteenwoordige Gees (Psalm 139:7-10). Almagtige Gees (Romeine 15:13). Alwetende, Alsiende Gees (1 Korintiërs 2:10).
Krag van die Allerhoogste (Lukas 1:35). Belofte van My Vader (Lukas 24:49; Handelinge 1:4). Sout (Matteus 5:13). Seël (Efesiërs 1:13). Saad (1 Johannes 3:9 AFR53). Sewevoudige Gees van God (Openbaring 4:5). Gees van aanneming tot kinders (Romeine 8:15). Gees van Christus (Romeine 8:9). Gees van Raad en Sterkte (Jesaja11:2 AFR53). Gees van Geloof (2 Korintiërs 4:13). Gees van heerlikheid (1 Petrus 4:14). Gees van God (Genesis 1:2). Gees van Genade en Smekinge (Sagaria 12:10 AFR53). Gees wat Christus lewend gemaak het (1 Petrus 3:18). Gees van Heiligheid (Romeine 1:4 AFR53).
Gees van Jesus (Handelinge 16:7). Gees van Jesus Christus (Filippense 1:19). Gees van Geregtigheid (Jesaja 28:6). Gees van kennis en eerbied vir die Here (Jesaja 11:2). Gees van die Lewe (Romeine 8:2). Gees van liefde (2 Timoteus 1:7). Gees van Lofprysing (1 Korintiërs 14:15).
Gees van die Here (Jesaja 11:2). Gees van die Here God (Jesaja 61:1). Gees van die waarheid (Johannes 14:17). Gees van Wysheid (Jesaja 11:2). Gees van Wysheid en Openbaring (Efesiërs 1:17). Stem van die Almagtige (Esegiël 1:24). Water (Johannes 7:37-39). Wind (Johannes 3:8). Getuienis (Romeine 8:16). Goeie Gees (Nehemia 9:20).
About this Plan
Oor die algemeen weet Christene 'n aantal dinge oor die gawes van die Heilige Gees. Ons weet egter nie genoeg van die Persoon en Godheid van die Heilige Gees nie. Hierdie leesplan sal jou help om meer te verstaan van die Heilige Gees as God en as een van die Persone in die Drie-eenheid.
More