21 Dae Vas en GebedSample
![21 Dae Vas en Gebed](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F42309%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Hierdie tekste word "die groot opdrag" genoem.Ja, dit is ’n opdrag, maar ook soveel meer.Dit is in werklikheid 'n uitnodiging van Jesus vir elke kind van God om in Sy missie op aarde te deel en saam met Hom te werk in dit wat vir Hom werklik belangrik is.
Hierdie opdrag is geweldig belangrik. Ons kan die beklemtoning sien in die feit dat die groot opdrag in al vier die Evangelies (Matteus 28:18-20, Markus 16:14-18, Lukas 24:44-49, Johannes 10:19-23) en ook Handelinge 1:6-8) voorkom. Onthou, herhaling is die eenvoudigste vorm van beklemtoning. Dit is vir die Here baie, baie belangrik.
Dink ook aan die opdrag as ’n uitnodiging. Lukas het die Evangelie van Lukas en Handelinge geskryf. Hierdie twee boeke is eintlik twee volumes van een verhaal. Die een deel gaan oor Jesus se lewe, bediening en werk op aarde (die Evangelie van Lukas), en die ander deel oor die voortsetting van Sy werk deur Sy kerk of volgelinge (Handelinge). Ek en jy het as Sy kinders die voorreg om deel te neem aan wat Hy doen en wat vir Hom belangrik is. Wat ’n voorreg!
Elke kind van God moet die groot opdrag gehoorsaam deur te getuig, te bid, te gee en te ondersteun indien die Here hom of haar daartoe roep. Maar dit is ook ’n uitnodiging om die geleentheid aan te gryp om saam met God Sy werk te doen. Hy beloof dat Hy vir ons krag sal gee om dit doen.
About this Plan
![21 Dae Vas en Gebed](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F42309%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Hallo Kerk, Centurion, se 21-dae-vas-en-gebedleesplan wil jou aanmoedig om jou verhouding met die Here te verdiep en versterk. Jy sal meer leer oor vas (Wat is vas? Hoekom vas ons? Wat is die voordele van vas?), en dit sal jou ook help om jou gebedslewe te verdiep. Die leesplan bestaan uit kort dagstukke en Skriflesings vir elke dag. Om ons te kontak besoek gerus: www.hallokerk.co.za
More
Related Plans
![Fear Not: God's Promise of Victory for Women Leaders](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55254%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Fear Not: God's Promise of Victory for Women Leaders
![Cast Your Care](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55459%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Cast Your Care
![Growth 360 Blueprint for Moms: Reflect, Refocus, and Activate Your Life for God’s Purpose](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54711%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Growth 360 Blueprint for Moms: Reflect, Refocus, and Activate Your Life for God’s Purpose
![TheLionWithin.Us: The Triple Crown of Spiritual Growth](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54628%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
TheLionWithin.Us: The Triple Crown of Spiritual Growth
![The Complete Devotional With Josh Norman](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54735%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
The Complete Devotional With Josh Norman
30 Minute Daily Reading Plan
![Daily Bible Reading— February 2025, God’s Strengthening Word: Sharing God's Love](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55144%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Daily Bible Reading— February 2025, God’s Strengthening Word: Sharing God's Love
![IHCC Daily Bible Reading Plan - June](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55463%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
IHCC Daily Bible Reading Plan - June
![For the Least of These](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54952%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
For the Least of These
![Finding Wisdom in Proverbs](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55462%2F320x180.jpg&w=640&q=75)