YouVersion Logo
Search Icon

God se wilSample

God se wil

DAY 64 OF 71

SESSIE 10: GOD SE WIL IS LIEFDE

1. Soos reeds gesê: God se wil is ’n heilige lewe.

Hoe word ons heilig?

2. Liefde is die primêre karaktereienskap van ’n heilige lewe.

’n Liefdevolle lewe is “die beste” (1 Korintiërs 13:1).

Liefde is die enigste karaktereienskap waaraan God sy eie identiteit koppel: God is liefde (1 Johannes 4:8,16).

Day 63Day 65

About this Plan

God se wil

Baie welkom by hierdie kort kursus oor die wil van God. In hierdie reeks word die Bybel, en veral die Nuwe Testament, ondersoek en word daar prakties gekyk na wat die Here se Woord werklik oor die wil van God te sê het. In hierdie proses het ons gepoog om aan te toon dat God se wil geen raaisel behoort te wees nie. God se wil is vryelik beskikbaar vir almal om te verstaan. Ons het gepoog om wat ons as hedendaagse wanopvattings beskou, reg te stel en op die man af te praat.

More