God se wilSample

SESSIE 1: IS GOD SE WIL ’N RAAISEL?
Inleidende opmerkings:
- God se wil is nie ’n vaste plan/bloudruk nie.
- God se wil is nie ingewikkeld nie.
- God se wil is nie fatalisties nie.
1. God se wil handel oor God.
2. God se wil het ’n Naam: Jesus Christus!
3. Dis God se wil dat ek met my lewe by sy wil inval.
God se wil: Hoe gaan ek bydra tot die redding van die wêreld?
Hoe verheerlik ek God sodat mense Hom kan vind?
About this Plan

Baie welkom by hierdie kort kursus oor die wil van God. In hierdie reeks word die Bybel, en veral die Nuwe Testament, ondersoek en word daar prakties gekyk na wat die Here se Woord werklik oor die wil van God te sê het. In hierdie proses het ons gepoog om aan te toon dat God se wil geen raaisel behoort te wees nie. God se wil is vryelik beskikbaar vir almal om te verstaan. Ons het gepoog om wat ons as hedendaagse wanopvattings beskou, reg te stel en op die man af te praat.
More