God se wilSample

SESSIE 8: GOD SE WIL IN DIE GESKIEDENIS
Inleidende opmerkings:
Voordat ek vra wat God se wil vir my lewe is, moet ek eers vra wat God se wil vir almal/die hele wêreld is.
1. Ek moet my lewe in ooreenstemming met God se wil vir ALMAL bring.
2. Die koms van God se koninkryk is die wil van God.
3. Die koninkryk van God is ’n manier van lewe, hiér en nóú.
4. God se regering handel oor drie verhoudings:
- Mens en God
- Mens en medemens
- Mens en skepping
Scripture
About this Plan

Baie welkom by hierdie kort kursus oor die wil van God. In hierdie reeks word die Bybel, en veral die Nuwe Testament, ondersoek en word daar prakties gekyk na wat die Here se Woord werklik oor die wil van God te sê het. In hierdie proses het ons gepoog om aan te toon dat God se wil geen raaisel behoort te wees nie. God se wil is vryelik beskikbaar vir almal om te verstaan. Ons het gepoog om wat ons as hedendaagse wanopvattings beskou, reg te stel en op die man af te praat.
More