God se wilSample

Vandag is 'n dag om asem te haal en te besin oor wat God jou leer oor Sy wil.
Scripture
About this Plan

Baie welkom by hierdie kort kursus oor die wil van God. In hierdie reeks word die Bybel, en veral die Nuwe Testament, ondersoek en word daar prakties gekyk na wat die Here se Woord werklik oor die wil van God te sê het. In hierdie proses het ons gepoog om aan te toon dat God se wil geen raaisel behoort te wees nie. God se wil is vryelik beskikbaar vir almal om te verstaan. Ons het gepoog om wat ons as hedendaagse wanopvattings beskou, reg te stel en op die man af te praat.
More