YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 303 OF 365

Tema 10 – Dit is dwaas om na ‘n kwaadstoker te luister.

Dit is dwaas om na 'n kwaadstoker se geskinder te luister. Dit glip soos lekkernye in jou binneste in sodat jy self 'n kwaadstoker raak (Spreuke 18:22).

Day 302Day 304

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More