Spreuke – eenjaarleesplanSample

Tema 8 – Dit is dwaas om iemand te bedrieg.
Dit is dwaas om iemand te bedrieg, selfs al is dit bedoel as 'n grap. Dit is soos ‘n mal mens wat brandende, dodelike pyle afskiet sonder om rekening te hou met die skade wat dit kan aanrig. Die boosheid hiervan word in die volgende drie spreuke verder uitgespel in terme van aanhitsing tot kwaadpraat, rusies en skinder. In die Nuwe Testament word die werk van die Bose ook met die metafoor van vurige pyle beskrywe. Paulus leer ons om die skild van die geloof op te neem waarmee ons al die vurige pyle van die Bose sal kan uitblus (Efesiërs 6:16).
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

Fuel the Fire Pt 2

Getting Dating Right

Learning About Love With St. Valentine

Ready as You Are

Release the Offense

The Bible for Young Explorers: Mark

Still Standing

Art in Scripture: The Earth Is the Lord's

The Novelty Detox for Lent: Letting Go of Novelty and Being Present in the Everyday
