YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 272 OF 365

Spreuk 25 – Gesamentlike onderskeiding voorkom lafhartigheid.

Die enigste manier waarop ‘n mens dwaasheid kan troef, is deur ‘n groter groep van onderskeidende gelowiges. Dit voorkom lafhartigheid en versterk almal wat saam werk hieraan.

Onthou, ligsinnigheid beteken eintlik respekloosheid. Hierdie waarheid word afgerond met die gedagte dat ‘n mens baie kan aflei uit jou voorbereiding vir iets, as jy kyk na jou reaksie wanneer die dag van nood jou tref: as jy aarsel, is jy nog nie opgewasse daarvoor nie ... en het jy meer tyd nodig om aan gesamentlike onderskeiding te bestee.

Day 271Day 273

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More