YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke – eenjaarleesplanSample

Spreuke – eenjaarleesplan

DAY 264 OF 365

Spreuk 17 – Hou by die waarheid.

Let op hoe die waarheid in vele fasette sy gestalte kry. Dit bestaan uit wysheid, selfbeheersing, insig, en die regte ding doen (dit is wat ’n regverdige kenmerk – vers 24). Dít is hierdie vier karaktereienskappe wat ouers vreugde verskaf: wysheid, selfbeheersing, insig, en die regte dinge doen.

Day 263Day 265

About this Plan

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More