Spreuke – eenjaarleesplanSample

Om ’n regverdige (onskuldige) te straf – ’n boete op te lê – is alreeds nie goed nie; om eerbare mense te gesel – slaan met ’n kats – druis in teen wat reg is. Iets wat Jesus gewillig namens ons in sy verhoor verduur het (Johannes 19:1).
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More