YouVersion Logo
Search Icon

Gedagte Vir Die DagSample

Gedagte Vir Die Dag

DAY 9 OF 10

Genesis 2:18

"Ook het die Here God gesê: Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom 'n hulp maak wat by hom pas."

- Die Here weet presies wat die beste vir ons is en wat ons die nodigste het.

- Hy wil ons behoefte vervul, met dit wat reg is vir ons.

- Adam het 'n metgesel en 'n helper nodig gehad, en dit is presies wat hy gekry het.

- Hy ken jou behoefte en Hy weet hoe om in daardie behoefte op sy eie manier te voorsien.

Gebed: Vader, dankie vir die wonderlike manier wat U vir my sorg. Elke detail van my lewe is aan U bekend en U weet wat ek nodig het en wat die beste vir my is. In die Naam van Jesus. Amen.

Scripture

Day 8Day 10

About this Plan

Gedagte Vir Die Dag

Hierdie is `n samestelling van tien "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier punte en `n gebed. Ons hoop elke dag se boodskap is vir jou soos vars manna van die Here af.

More