YouVersion Logo
Search Icon

Gedagte Vir Die DagSample

Gedagte Vir Die Dag

DAY 3 OF 10

Psalm 16:8

"Ek stel die Here altyddeur voor my; omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie."

- Dit waarop ons fokus, word ons realiteit.

- As ons op die probleme fokus, sal die probleme ons oorweldig.

- Wanneer ons op die Here fokus, word Hy ons hoop en sekuriteit.

- Terwyl ons op Hom fokus, word Hy ons realiteit en dan sal ons vasstaan.

Gebed: Vader, ek kies om my oë op U te vestig en nie toe te laat dat my bekommernisse en vrese my vertroue in U ondermyn nie. Ek sal op U reken en ek sal vasstaan en ek sal nie versteur word deur veranderende omstandighede nie. In die Naam van Jesus. Amen.

Scripture

Day 2Day 4

About this Plan

Gedagte Vir Die Dag

Hierdie is `n samestelling van tien "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier punte en `n gebed. Ons hoop elke dag se boodskap is vir jou soos vars manna van die Here af.

More