Kragtige Gebede Om Jou Huwelik Te VerrykSample

Bereid om te luister
Here, ek bid dat U aan my enige gewoonte sal uitwys wat ek aangeleer het wat nie u wil vir my lewe is nie. Vernietig enige opstandige gees in my wat my laat voel dat ek kan doen wat ek wil, wanneer ek wil, sonder enige inagneming van die gevolge.
Help my om duidelik te verstaan hoe die dinge wat ek doen my man (vrou) en gesin raak. Waar U of ander mense my probeer waarsku, gee aan my ore om te hoor en die waarheid in te neem. Bring my tot volkome berou voor U indien ek ooit dié waarskuwings geïgnoreer het. Help my om nie wrokkig te wees teenoor enigiemand wat my rakende enige probleem probeer konfronteer nie, veral nie my man (vrou) nie.
Ek bid dit in Jesus se Naam.
Scripture
About this Plan

Jy het die voorreg en verantwoordelikheid om elke dag vir jou man of vrou te bid. Hierdie 10 gebede deur Stormie Omartian uit KRAGTIGE GEBEDE OM JOU HUWELIK TE VERRYK sal vir jou op jou eie of vir julle saam ’n wegspringplek wees om te bid vir belangrike kwessies in julle huwelik.
More
Related Plans

The Wedding at Cana

How God Used Prophets in the Bible

Solitude & Silence

God's Goodness and Human Free Will

Acts 11:1-18 | the Church Will Criticize You. Don't Criticize It.

The Power of Love: Finding Rest in the Father’s Love

IHCC Daily Bible Reading Plan - June

Trail Builders: Riding Together in Discipleship

Transforming Encounters: The 40-Day Challenge (Luke)
