Kragtige Gebede Om Jou Huwelik Te VerrykSample

Gou om te luister en stadig om te praat
Here, U is groter as enigiets wat ek moet hanteer en sterker as alles wat my en ons huwelik probeer ondermyn. Ek bid dat u liefde so sterk in my hart en gedagtes sal wees dat dit tot uiting sal kom in alles wat ek sê.
Help my onthou om waardering te wys aan my man (vrou) vir al die goeie dinge wat hy (sy) doen. Maak my oë oop indien ek nie al dié dinge raaksien nie. Laat my ore werklik hoor wat my man (vrou) sê sodat ek sommige van sy (haar) laste kan help dra deur bloot te luister. Maak my gou om te luister en stadig om te praat (Jakobus 1:19). Gee aan my die wysheid om goeie tydsberekening te hê.
Ek bid dit in Jesus se Naam.
Scripture
About this Plan

Jy het die voorreg en verantwoordelikheid om elke dag vir jou man of vrou te bid. Hierdie 10 gebede deur Stormie Omartian uit KRAGTIGE GEBEDE OM JOU HUWELIK TE VERRYK sal vir jou op jou eie of vir julle saam ’n wegspringplek wees om te bid vir belangrike kwessies in julle huwelik.
More
Related Plans

The Wedding at Cana

How God Used Prophets in the Bible

Solitude & Silence

God's Goodness and Human Free Will

Acts 11:1-18 | the Church Will Criticize You. Don't Criticize It.

The Power of Love: Finding Rest in the Father’s Love

IHCC Daily Bible Reading Plan - June

Trail Builders: Riding Together in Discipleship

Transforming Encounters: The 40-Day Challenge (Luke)
