YouVersion Logo
Search Icon

VriendskapSample

Vriendskap

DAY 16 OF 43

Memoriseervers:

Bo dit alles moet julle mekaar liefhê. Dit is die band wat julle tot volmaakte eenheid saambind.

Kolossense 3:14


Uitdaging vir die week:

Wy jouself daaraan toe om hierdie week ‘n absolute betroubare vriend te wees. As jy van iemand skinder of iets deel wat jy nie moet nie, werk doelbewus daaraan om gewoontes te kweek wat liefde en vertroue in vriendskap bou, in plaas van onenigheid. 

Day 15Day 17

About this Plan

Vriendskap

Ons is geskep vir gemeenskap en vriendskap. God het die mensdom geskep in die konteks van 'n verhouding met Homself en met ander. Al lyk dit eenvoudig en pynvry om alleen deur die lewe te gaan, is ons bedoel om in gemeenskap te wandel. Ons kan nie sonder mekaar oorleef nie. Die manier waarop ons vir mekaar omgee en mekaar se laste dra, toon Christus se liefde aan die wêreld.

More