’n Nuwe BeginSample
![’n Nuwe Begin](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F24098%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Wanneer jy vir iets wag om te gebeur
Om angstig vir iets te wag om te gebeur, is soms erger as die gebeurtenis self. Jy weet iets gaan verander, maar jy weet nie wanneer dit gaan wees of hoe moeilik dit gaan wees nie. Jy dink gedurig aan allerhande dinge wat kan gebeur en wat die uitkoms gaan wees. Jy dink so baie aan die dinge wat “dalk” kan gebeur dat dit jou daarvan verhoed om produktief te wees in die oomblik waarin jy is. Dit kan jou ook verhoed om op God te vertrou.
Hoe kan jy keer dat jy jou besig hou met kommer? Kyk na Noag. Hy het gefokus gebly op die werk wat hy moes doen. God het vir hom ’n werk gegee om voor te berei vir die komende verandering en hy het dit gedoen. Hy was sekerlik nuuskierig oor wat aan die kom was. Sy vriende en bure het hom sekerlik gepla en gespot, maar hy het net aangehou om die werk te doen wat God vir hom gegee het. Toe was hy gereed vir dit wat sou kom.
Wanneer jy aanvoel dat iets in jou lewe gaan verander, maar God het jou nog nie in ’n rigting gelei nie, moet jy net aanhou om die werk te doen wat jy moet doen en daarop fokus om getrou te bly aan die laaste opdrag wat jy van Hom ontvang het. Dink aan die ou sêding: “Dit het nie gereën toe Noag die ark gebou het nie.” Laat God jou lei. Kommer gaan jou niks in die sak bring nie.
Scripture
About this Plan
![’n Nuwe Begin](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F24098%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Ons staan dikwels voor een of ander vorm van ’n nuwe begin. Wanneer ’n nuwe begin jou in die gesig staar, selfs al is dit as gevolg van ’n pynlike situasie, moet jy fyn oplet en soek na nuwe geleenthede in hierdie nuwe begin. En onthou dat God elke tree van jou lewe saam met jou is. Hierdie leesplan is saamgestel uit ’N NUWE BEGIN deur Carolyn Larsen.
More
Related Plans
![Colossians](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54622%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Colossians
![Childrearing With the End in View: A 3-Day Parenting Plan](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55210%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Childrearing With the End in View: A 3-Day Parenting Plan
![21 Days of Prayer and Fasting](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54594%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
21 Days of Prayer and Fasting
![Bible Study 2: Naomi's Journey - Finding Strength in Mentorship](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55234%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Bible Study 2: Naomi's Journey - Finding Strength in Mentorship
![Breaking the Patterns That Break You](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55063%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Breaking the Patterns That Break You
![Shatter the Stigma](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55179%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Shatter the Stigma
![When Christmas Isn’t Supposed to Be This Way: A 5-Day Reading Plan for Pregnancy Loss](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54293%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
When Christmas Isn’t Supposed to Be This Way: A 5-Day Reading Plan for Pregnancy Loss
![[Giving Jesus Away] to Seek and to Save](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55091%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
[Giving Jesus Away] to Seek and to Save
![Divine Destiny - a Claim](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54851%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Divine Destiny - a Claim
![The Joy of Laughter: A 3-Day Marriage Plan](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54860%2F320x180.jpg&w=640&q=75)