’n Nuwe BeginSample
![’n Nuwe Begin](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F24098%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Om van voor af te begin
Dit maak nie saak wat die rede is nie, dit is gewoonlik moeilik om oor te begin. Partykeer beteken ’n stukkende verhouding ’n nuwe begin. Partykeer is dit ’n verandering van werk. Partykeer wil jy net ’n skoon, nuwe begin hê. As jy al ooit oor moes begin, weet jy hoe moeilik dit kan wees om nuwe vriende te maak, ’n kerk te kry waar jy gemaklik voel, selfs om uit te vind waar iets soos ’n kruidenierswinkel, ’n dokter of die poskantoor is. Alles is splinternuut en, ja, dit is moeilik.
Noag en sy gesin het sekerlik ’n paar uitdagings gehad toe hulle oor moes begin. Dink daaroor – almal en alles wat hulle geken het, was weg. Familielede – weg. Vriende – weg. Hulle huise – weg. Hulle het geweet dit gaan gebeur, maar daar was niks wat hulle daaraan kon doen nie.
Maar dink ’n bietjie so daaroor: Kyk na die ander kant. God het vir Noag en sy familie van die vloed gered. Hy het hulle beskerm deur vir hulle die geleentheid te gee om van voor af te begin. Hulle het gelewe. Hulle het mekaar gehad. En die belangrikste van alles is dat hulle vir God gehad het.
Wanneer ’n nuwe begin jou in die gesig staar, selfs al is dit as gevolg van ’n pynlike situasie, moet jy fyn oplet waarvan God jou dalk gered het. Soek na nuwe geleenthede in hierdie nuwe begin. En onthou dat God elke tree van jou lewe saam met jou is.
Scripture
About this Plan
![’n Nuwe Begin](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F24098%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Ons staan dikwels voor een of ander vorm van ’n nuwe begin. Wanneer ’n nuwe begin jou in die gesig staar, selfs al is dit as gevolg van ’n pynlike situasie, moet jy fyn oplet en soek na nuwe geleenthede in hierdie nuwe begin. En onthou dat God elke tree van jou lewe saam met jou is. Hierdie leesplan is saamgestel uit ’N NUWE BEGIN deur Carolyn Larsen.
More
Related Plans
![Colossians](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54622%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Colossians
![Childrearing With the End in View: A 3-Day Parenting Plan](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55210%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Childrearing With the End in View: A 3-Day Parenting Plan
![21 Days of Prayer and Fasting](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54594%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
21 Days of Prayer and Fasting
![Bible Study 2: Naomi's Journey - Finding Strength in Mentorship](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55234%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Bible Study 2: Naomi's Journey - Finding Strength in Mentorship
![Breaking the Patterns That Break You](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55063%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Breaking the Patterns That Break You
![Shatter the Stigma](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55179%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Shatter the Stigma
![When Christmas Isn’t Supposed to Be This Way: A 5-Day Reading Plan for Pregnancy Loss](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54293%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
When Christmas Isn’t Supposed to Be This Way: A 5-Day Reading Plan for Pregnancy Loss
![[Giving Jesus Away] to Seek and to Save](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55091%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
[Giving Jesus Away] to Seek and to Save
![Divine Destiny - a Claim](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54851%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Divine Destiny - a Claim
![The Joy of Laughter: A 3-Day Marriage Plan](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54860%2F320x180.jpg&w=640&q=75)