SaligsprekingeSample
Oordenkingsvrae:
1. Wat beteken dit om rein van hart te wees?
2. Waarom verlustig God Hom in ‘n rein hart?
3. Hoe word ons harte gesuiwer?
4. Op watter maniere is ons skynheilig? Hoe kan ons skynheiligheid vermy?
5. Hoe is reinheid aan die hart gekoppel?
Hoe het dit gegaan met die memorisering van Week 4 se vers?
About this Plan
Die Saligsprekinge bied diepe insig oor hoe om die Christelike lewe te leef. Dit bied vertroosting vir die onderdruktes, wysheid vir die onskuldiges en hoop vir die vermoeides. Dit bied vandag steeds troos, wysheid en hoop vir volgelinge van Christus. Ons leer waarheid uit die woorde wat Jesus 2000 jaar gelede gespreek het, soos ons streef om ons lewens te leef in die lig van die komende Koninkryk van God.
More