SaligsprekingeSample
Oordenkingsvrae:
1. Wat is geregtigheid? Smag jy daarna?
2. Hoe kan ‘n strewe na geregtigheid, bevrediging bring?
3. Hoe kan ons groei in ons strewe en liefde na geregtigheid?
4. Wat is barmhartigheid? Hoe lyk ‘n barmhartige persoon?
5. Hoe bewys God barmhartigheid aan jou?
Hoe het dit gegaan met die memorisering van Week 3 se vers?
About this Plan
Die Saligsprekinge bied diepe insig oor hoe om die Christelike lewe te leef. Dit bied vertroosting vir die onderdruktes, wysheid vir die onskuldiges en hoop vir die vermoeides. Dit bied vandag steeds troos, wysheid en hoop vir volgelinge van Christus. Ons leer waarheid uit die woorde wat Jesus 2000 jaar gelede gespreek het, soos ons streef om ons lewens te leef in die lig van die komende Koninkryk van God.
More