1 & 2 Tessalonisense - Hoop vir 'n beter toekomsSample
Oordenkingsvrae:
1. Hoe moet ons dink oor Christus se wederkoms? Hoe moet ons onsself voorberei?
2. Wat word bedoel met die woord nugter in verse 6 en 8?
3. Wie is die mense wat ons moet respekteer en hoekom?
4. Met wie moet ons geduldig wees? (v. 14) Hoekom?
5. Wat beteken dit dat die Here getrou is? Hoe beïnvloed dit ons?
Scripture
About this Plan
Ons ontmoet 'n jong gemeente wat deur baie moeilike storms gaan. Hulle lewens word bedreig deur erge vervolging, en hulle klou vas aan die belofte dat Jesus weer sal kom. Dis meer as net 'n hoopvolle wens; dit is 'n belofte van die enigste Beloftehouer aan Sy geliefde kinders... Hy kom terug. Hulle moes leer om met hierdie hoop in die hede te leef... en net so moet ons ook.
More