Jou Vers Vir Die DagSampel

Jou Vers Vir Die Dag

HARI KE 3 DARI 10

Johannes 1:51

"Jesus antwoord en sê vir hom: ... Jy sal groter dinge sien as dit."

- Die Here wil jou vorentoe na groter dinge neem.

- Moenie tevrede wees met meer van dieselfde nie, vertrou Hom vir meer.

- Hy wil jou van glorie tot glorie en van krag tot krag neem.

- Stel God dus eerste in alles wat jy doen, en kyk wat Hy sal doen.

Gebed: Vader, dankie dat U soveel meer vir my wil gee. Ek kies om U te eer en te glo dat U my sal ophef en my die "groter dinge" sal wys wat ek nog moet sien en ontdek. In die Naam van Jesus. Amen.

Firman Tuhan, Alkitab

Hari 2Hari 4

Tentang Rencana ini

Jou Vers Vir Die Dag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronglik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More