Jou Vers Vir Die DagMuestra

Jesaja 63:9
"Hy was vir hulle nie 'n vyand nie, Hy self was die engel wat hulle gered het."
- Daar is niks so wonderlik soos die reddende krag van God in ons lewens nie.
- God se begrip van die dinge waardeur ons gaan, kan nie onderskat word nie.
- In alles wat ons moet hanteer, kan ons weet dat Hy weet en verstaan.
- Hy, die engel wat jou bewaar en red.
Gebed: Vader, dit is ‘n vreugde om te weet dat U my nooit sal begewe of verlaat nie, ongeag die probleme wat ek moet hanteer. Ek bid dat ek u teenwoordigheid en krag vandag in my situasie sal ken. In die Naam van Jesus. Amen.
Escritura
Acerca de este Plan

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronglik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Planes relacionados

La Sanidad Viene De Dios

Principios Para La Vida en El Reino De Dios

Discípulos en Casa: Formando Corazones Que Aman a Dios

Espíritu Santo

La Fe De Ellos

SIMPLE: Regresando a La Esencia De La Pascua

Un Llamado a La Iglesia

Obedecer: La Decisión Que Transforma

Ebenezer - Hasta Aquí Nos Ayudó Jehová 3.0
