Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Die Grootste GeskenkEjemplo

Die Grootste Geskenk

DÍA 36 DE 43

Oordenkingsvrae:

1.   Waarom word vreugde in God se teenwoordigheid gevind? Watter emosies ervaar jy wanneer jy tyd saam met God deurbring?

2.   Hoe kan jy vreugde vind in beproewings? Hoe lei beproewings tot volharding in jou geloof?

3.   Het jy al beleef waarvan die Psalmdigter in Psalm 30: 11–12 praat? Was daar 'n tyd in jou lewe dat God jou klaaglied in vreugde verander het?

4.   As jy in Christus is, kan niemand en niks jou van jou vreugde ontneem nie. Hoe vertroos hierdie waarheid jou?

5.   Wat het jou hierdie week vreugde verskaf? Prys God vandag vir hierdie dinge.


Día 35Día 37

Acerca de este Plan

Die Grootste Geskenk

Hierdie ses weke lange Bybelstudie is daarop gemik om ons harte voor te berei om die grootste van alle geskenke te vier: Jesus Christus. Hierdie studie fokus op die karakter van God en wat dit beteken om ‘n lewe van dankbaarheid te lei. Namate ons die Adventstyd binnegaan, sal ons ‘n paar van die gawes wat God in Jesus vir ons gegee het, bestudeer, naamlik: hoop, geloof, vreugde en vrede.

More