1
DIE OPENBARING 3:20
Afrikaans 1983
Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek by hom ingaan en saam met hom die feesmaal hou, en hy saam met My.
Comparar
Explorar DIE OPENBARING 3:20
2
DIE OPENBARING 3:15-16
Ek weet alles wat julle doen. Ek weet dat julle nie koud is nie, en ook nie warm nie. As julle tog maar koud of warm was! Maar nou, omdat julle lou is, nie warm nie en ook nie koud nie, gaan Ek julle uit my mond uitspoeg.
Explorar DIE OPENBARING 3:15-16
3
DIE OPENBARING 3:19
Ek bestraf en tug elkeen wat Ek liefhet. Laat dit dan vir julle erns wees en bekeer julle.
Explorar DIE OPENBARING 3:19
4
DIE OPENBARING 3:8
Ek weet alles wat julle doen. Kyk, Ek het 'n deur voor julle oopgesluit en niemand kan dit weer toesluit nie. Ek weet dat julle min krag het, en tog het julle aan my boodskap vasgehou en My nie verloën nie.
Explorar DIE OPENBARING 3:8
5
DIE OPENBARING 3:21
Elkeen wat die oorwinning behaal, sal Ek saam met My op my troon laat sit, net soos Ek ook die oorwinning behaal het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het.
Explorar DIE OPENBARING 3:21
6
DIE OPENBARING 3:17
Julle sê: “Ons is ryk, skatryk, en ons het niks meer nodig nie,” en julle weet nie dat julle ellendig en beklaenswaardig is nie, arm, blind en kaal.
Explorar DIE OPENBARING 3:17
7
DIE OPENBARING 3:10
Omdat julle aan die boodskap van my volharding in lyding vasgehou het, sal Ek julle ook vashou in die tyd van beproewing wat oor die hele wêreld gaan kom om die bewoners van die aarde op die proef te stel.
Explorar DIE OPENBARING 3:10
8
DIE OPENBARING 3:11
Ek kom gou. Hou vas wat julle het, sodat niemand julle kroon wegvat nie.
Explorar DIE OPENBARING 3:11
9
DIE OPENBARING 3:2
Word wakker en versterk wat nog by julle oorgebly het, wat op die punt staan om dood te loop. Wat julle doen, vind Ek nie goed genoeg voor die oë van my God nie.
Explorar DIE OPENBARING 3:2
Inicio
Biblia
Planes
Videos