1
EFÉSIËRS 5:1-2
Afrikaans 1933/1953
WEES dan navolgers van God soos geliefde kinders; en wandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as 'n gawe en offer aan God tot 'n lieflike geur.
Comparar
Explorar EFÉSIËRS 5:1-2
2
EFÉSIËRS 5:15-16
Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse; en koop die tyd uit, omdat die dae boos is.
Explorar EFÉSIËRS 5:15-16
3
EFÉSIËRS 5:18-20
Moenie dronk word van wyn nie — daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul. Spreek onder mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere; en sing en psalmsing in julle hart tot eer van die Here, terwyl julle God die Vader altyd vir alles dank in die Naam van onse Here Jesus Christus
Explorar EFÉSIËRS 5:18-20
4
EFÉSIËRS 5:17
Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat die wil van die Here is.
Explorar EFÉSIËRS 5:17
5
EFÉSIËRS 5:25
Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het
Explorar EFÉSIËRS 5:25
6
EFÉSIËRS 5:8
Want vroeër was julle duisternis, maar nou is julle lig in die Here — wandel soos kinders van die lig.
Explorar EFÉSIËRS 5:8
7
EFÉSIËRS 5:21
en aan mekaar onderdanig is in die vrees van God.
Explorar EFÉSIËRS 5:21
8
EFÉSIËRS 5:22
VROUE, wees aan julle eie mans onderdanig, soos aan die Here.
Explorar EFÉSIËRS 5:22
9
EFÉSIËRS 5:33
In alle geval moet elkeen van julle ook afsonderlik sy eie vrou liefhê net soos homself, en die vrou moet die man eerbiedig.
Explorar EFÉSIËRS 5:33
10
EFÉSIËRS 5:31
Daarom moet die man sy vader en sy moeder verlaat en sy vrou aankleef, en hulle twee sal een vlees word.
Explorar EFÉSIËRS 5:31
11
EFÉSIËRS 5:11
en hou nie gemeenskap met die onvrugbare werke van die duisternis nie, maar bestraf dit liewer.
Explorar EFÉSIËRS 5:11
Inicio
Biblia
Planes
Videos