1
Spreuke 10:22
Die Boodskap
As die Here vir ons goed is, ervaar ons arms vol geluk. Dit kom nie uit onsself nie, maar net van Hom. Ander mense sal dit ook in ons lewens kan sien.
Compare
Explore Spreuke 10:22
2
Spreuke 10:19
Iemand wat aanmekaar babbel, lap geheime uit en sê verkeerde dinge. Iemand wat sy praatlus beheer, is slim.
Explore Spreuke 10:19
3
Spreuke 10:12
Haat veroorsaak twis. Liefde vergewe alle oortredings.
Explore Spreuke 10:12
4
Spreuke 10:4
Wie lui is, word gou arm.
Explore Spreuke 10:4
5
Spreuke 10:17
Wie hom deur die spreuke laat leer, is op die regte pad. Hy sal die lewe in al sy volheid geniet. Wie dit verwerp, veroorsaak sy eie ondergang.
Explore Spreuke 10:17
6
Spreuke 10:9
Wie ’n reguit pad loop, is ’n gelukkige mens. Kronkelpaadjies bring jou in groot ellende.
Explore Spreuke 10:9
7
Spreuke 10:27
Liefde vir die Here maak die lewe die moeite werd. Ongelowiges se lewens is kort en vol angs.
Explore Spreuke 10:27
8
Spreuke 10:3
Die Here sorg vir sy kinders. Hy gee kos vir dié wat honger is. Die brandende begeertes van slegte mense word nooit waar nie.
Explore Spreuke 10:3
9
Spreuke 10:25
Wanneer die ellende soos ’n storm kom wat alles wil vernietig, kan ’n goddelose dit nie baasraak nie. Hy stort heeltemal in duie. Maar die gelowige kan enige krisis te bowe kom.
Explore Spreuke 10:25
Home
Bible
Plans
Videos