1
Spreuke 9:10
Die Boodskap
Om reg te leef moet jy eers die Here liefhê. As jy die Heilige ken, verstaan jy soveel meer van ’n gelukkige lewe.
Compare
Explore Spreuke 9:10
2
Spreuke 9:8
As jy hard met hom praat, kan hy jou seermaak. Hy kan jou begin haat, jou groot skade aandoen.
Explore Spreuke 9:8
3
Spreuke 9:9
’n Gelowige is heeltemal anders. Wys jy hom mooi op sy foute, sal hy jou liefhê. Gee hom goeie raad, en hy verstaan die lewe beter. Leer hom om reg te lewe, en hy ken groot geluk.
Explore Spreuke 9:9
4
Spreuke 9:11
As jy reg optree, word jou lewe elke dag net lekkerder, jou lewensjare net gelukkiger.
Explore Spreuke 9:11
5
Spreuke 9:7
Dink mooi hoe jy iemand wat met God spot, moet antwoord. As jy hom op sy foute wys, kan hy jou verneder.
Explore Spreuke 9:7
Home
Bible
Plans
Videos