1
1 Korinthiërs 12:7
Die Bybel 2020-vertaling
Aan elkeen egter word die openbaring van die Gees gegee, met die oog op wat bevorderlik is
Compare
Explore 1 Korinthiërs 12:7
2
1 Korinthiërs 12:27
Julle is die liggaam van •Christus, en elkeen individueel 'n ledemaat.
Explore 1 Korinthiërs 12:27
3
1 Korinthiërs 12:26
As een ledemaat ly, ly al die ledemate saam; as een ledemaat vereer word, is al die ledemate saam bly.
Explore 1 Korinthiërs 12:26
4
1 Korinthiërs 12:8-10
Aan een word 'n woord van wysheid deur die Gees gegee, aan 'n ander 'n woord van kennis deur dieselfde Gees; aan een geloof deur dieselfde Gees, aan 'n ander gawes van genesing deur die één Gees; aan een dinamiese kragte, aan 'n ander weer die gawe van profesie; aan een die onderskeiding van geeste, aan 'n ander verskillende soorte tale, en aan nog 'n ander die uitleg van tale.
Explore 1 Korinthiërs 12:8-10
5
1 Korinthiërs 12:11
Een en dieselfde Gees bewerkstellig al hierdie dinge, wat Hy aan elkeen afsonderlik uitdeel volgens sy wil.
Explore 1 Korinthiërs 12:11
6
1 Korinthiërs 12:25
sodat daar nie verdeeldheid in die liggaam sal wees nie, maar die ledemate in gelyke mate vir mekaar sal sorg.
Explore 1 Korinthiërs 12:25
7
1 Korinthiërs 12:4-6
Daar is 'n verskeidenheid genadegawes, maar dit is dieselfde Gees; en daar is 'n verskeidenheid dienste, maar dit is dieselfde Here; en daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite, maar dit is dieselfde God wat al hierdie dinge in almal bewerk.
Explore 1 Korinthiërs 12:4-6
8
1 Korinthiërs 12:28
In die •gemeente het God aangewys: eerstens •apostels, tweedens •profete, derdens leraars; daarna kragtige vermoëns, sowel as gawes van genesing, vermoëns om te kan help, om te lei, en verskillende soorte tale.
Explore 1 Korinthiërs 12:28
9
1 Korinthiërs 12:14
Inderdaad, die liggaam bestaan nie uit een ledemaat nie, maar uit baie.
Explore 1 Korinthiërs 12:14
10
1 Korinthiërs 12:22
Inteendeel, die oënskynlik swakker liggaamsdele is baie meer noodsaaklik
Explore 1 Korinthiërs 12:22
11
1 Korinthiërs 12:17-19
As die ganse liggaam oog was, waar sou die gehoor wees? As alles gehoor was, waar sou die reuk wees? Maar nou het God die ledemate, elke enkele een van hulle, in die liggaam geplaas volgens sy besluit. As alles een ledemaat was, waar sou die liggaam wees?
Explore 1 Korinthiërs 12:17-19
Home
Bible
Plans
Videos